Alle reisigers en vriende is welkom hier. Haere mai, haere mai! All travellers and friends are welcome here. Haere mai, haere mai!
Dis my gunsteling seisoen. Die vroeë lig, die blakerende son, die geur en smaak van somervrugte en die min klere ;-)
Die somer het ons vanjaar halfpad deur Oktober al bespring. Erg warm daarby. Maak dit niks minder my gunsteling nie.
Post a Comment
No comments:
Post a Comment