Total Pageviews

Friday, 1 August 2008

Ek wil by die huis wees vanaand

 

Vanaand verlang ek na die Namakwalandse son op my skouers. Ek wil die winter ruik, die eerste veldblomme sien kop uitsteek en ek wil weer 18 wees.

No comments: