Total Pageviews

Monday, 3 March 2008

Rockstock!




Ek was die afgelope 4 dae in die Red Centre. Het by die Groene in Alice Springs gaan kuier en ook Uluru gaan besoek. Wat 'n wonderlike belewenis! Behalwe dat ek weer eens besef het ek het inderdaad regter as reg getrou toe ek met die Groene getroud is, kon ek nie glo dat my geliefde Kalahari in dieselfde gedaante in Australië lê nie. So mooi, so bekend, so tuis.


Good night, Uluru! Een van die baie moods. The quirky side of young and free Italians.






















No comments: