Total Pageviews

Tuesday, 28 August 2007

Kinders en pret - brag sommer net!

Soos julle weet, bly ons saam met Spider-man in hierdie huis. Is hy nie lieflik nie?
Hierdie juffrou is gemaak om te pose! Mens sukkel jou vrek om 'n behoorlike foto van vooraf van haar te kry.
Behalwe dat ek verskriklike mooi kinders het, is hulle nog slim daarby! Dit is die scene op 'n weeksoggend halfsewe in die Lane se slaapkamer.
Posted by Picasa

1 comment:

Anonymous said...

Rene

Jou kindes is pragtig, net soos myne. Dalk is one familie? LOL.

Hoe gaan dit met julle? Het julle darem nou van die superpyp se water?

Groete
Stefan