Hier is die twee Systraatjies op pad om Heathcote se heel eerste International Women's Day morning tea te gaan geniet.
Nou ja, skaars twee en al klaar moeg van rondstaan en tee drink en oor koeitjies en kalfies praat! Ek sien 'n groot toekoms vir my dogter.
Hierdie meneer, aan die ander kant, is 'n ware netwerker. Ek sien vir hom nog 'n groter en besiger toekoms.
No comments:
Post a Comment